Cycads Self-catering 3
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Sherwoodlaan, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cycads Self-catering 3 is geleë in Onrusrivier, slegs 10 min. van die gewilde Hermanus af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontspan.
Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 enkelstapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort en toilet, en ’n ekstra gastetoilet. Die kombuis is baie ruim en ten volle toegerus vir selfsorg, en in die klein sitarea is 'n TV met DStv.
Die woonstel lei na ’n braai-area en daar is 'n gemeenskaplike swembad.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Roelien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 14 Sherwoodlaan, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Cycads Self-catering 3 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Sherwoodlaan, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap