Cycads Self-catering 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cycads Self-catering 6 skuil in Onrusrivier, net 10 minute se ry van Hermanus af. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat wil wegbreek van die stadsgedruis.

Dié woonstel het 2 slaapkamers wat verblyf aan 6 gaste bied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens met 'n ekstra dubbelslaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n gaste-toilet. Die ruim kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. En die sitarea het 'n TV met DStv.

Cycads Self-catering 6 maak oop op 'n braai-area. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike koue swembad en die kleiner sonkrag-verhitte swembad op die perseel. Die verhitte swembad is afhangend van die weer. Dis nie 'n Jacuzzi nie.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en sem in.

Slaapplek

'n Bespreking by Cycads Self-catering 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cycads Self-catering 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]