Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D 44 La Caribe

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Caribe 44, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 R1 615 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

D44 La Caribe is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai en spog met 'n uitsig oor die kanaal.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die woonstel het 'n gerieflike ligging naby alle plaaslike geriewe. Of gaste nou by die beroemde branderplankryplekke wil baljaar, plaaslike markte wil besoek of fiets wil gaan ry, daar is iets vir almal om te doen.

Slaapplek

’n Bespreking by D 44 La Caribe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir D 44 La Caribe
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Khulula Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • La Caribe 44, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink D 44 La Caribe het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Caribe 44, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4a84a7a4b76c09659e29f4251ca94db8159126ab16051f9c8d00fff84c5a5a5e19821494e9fb8b7f912ea75e59bae18b0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 44 La Caribe Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070645718965 24.916171186894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem