Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dabchick Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Berg-weg 1, Palmietfontein Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dabchick Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op Palmietfontein Plaas net buite Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende aangesien dit 'n uitsig oor die plaas bied.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Buite is daar 'n beskutte houtdek met sitplek en 'n Weber-braai. Daar is 3 damme op die plaas wat beskikbaar is vir vlieghengel.

Slaapplek

’n Bespreking by Dabchick Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Dabchick Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 380

Jaar gelys 7

Ligging

  • De Berg-weg 1, Palmietfontein Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Dabchick Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Berg-weg 1, Palmietfontein Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26c5341447c27b6eb310273d7f4c4166096e1a2b7391d6a3ea21692bbb7f4f11e79cc62ba3375eb678aac03cae3b1f56d8dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 1 De Berg Road Palmietfontein Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3714 30.135084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem