DaGama Dam - White River - Kite - C11
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Farm Etna, Hazey View Country Estate, Unit C11, Hazyview, 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
DaGama Dam - White River - Kite - C11 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis op 'n landgoed tussen Hazyview en Witrivier. Die woonstel bied rustige verblyf met 'n asemrowende uitsig oor die Da Gama-dam.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers met koningingrootte-beddens. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte en die derde aparte badkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe, 'n pizza-oond, TV en 'n asemrowende uitsig oor die landgoed se natuurlike omgewing.
Die huis word deur volop voëllewe en vrylopende wild omring. Gaste het direkte toegang tot die Da Gama-dam waar hulle kan visvang, kanovaart en swem. DaGama - White River Kite C11 is gerieflik naby die Krugerwildtuin en die Panoramaroete geleë en is perfek vir diegene wat in die natuur wil ontspan terwyl hulle toegang tot nabygeleë besienswaardighede het.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Farm Etna, Hazey View Country Estate, Unit C11, Hazyview, 1200, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Farm Etna, Hazey View Country Estate, Unit C11, Hazyview, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang