Dagbreek
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Val A - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Esmarelda P - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Douw V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, veilige parkering en lekker geslaap.
Paul Jacobus G - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Michéle J - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Retha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Very neat, peaceful and clean. Thank you Jaco for being so friendly.
Drieka L - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en vir seker waarde vir jou geld.
Johann V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goed toegeruste huis. Beveel baie sterk aan! Veral vir groter gesinne.
Andre M - Feb 2024
Algehele gradering
Kon nie beter gewees het nie. Dankie Dagbreek.
Cornelia Jeanetta E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig gebly. Lekker stil en vriendelik ontvang.
Anel E - Jan 2024
Algehele gradering
Uitmuntende kliente diens van die eienaar, en uiters gemaklike akkommodasie.
Hanneke D - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pieter G - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met genoeg spasie en alles wat benodig was, was beskikbaar.
Bruce V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het vir 1 nag oorgeslaap op ons reis na George. Ons het regtig tuis gevoel.
Margie H - Des 2023
Algehele gradering
Perfect for a group needing an overnight stay.
Guanita F - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat Beaufort Wes besoek.
Anton G - Des 2023
Algehele gradering
Lekker na 'n spannende reis!
Erna R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker om die hele huis vir jouself te hê!
Danie H - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Carien C - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike en vriendelike plekkie.
Kevin C - Jul 2023
Algehele gradering
Very neat and quiet suburb, value for money, very friendly and accommodating owner.
William H - Jul 2023
Algehele gradering
Very accommodating and comfortable.
Razia M - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful spacious farmstyle house.
Gert V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Sue V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, goeie waarde vir geld.
Natie L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker ruim huis.
Riekie M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, ruim huis met alles nodig, voel ook baie veilig.
Petronella S - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Dries R - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Lees meerMelanie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Holly S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely big house and friendly host.
Jurie B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie stil.
Nadine N - Jan 2023
Algehele gradering
What a stunning stay we had - pity it was only 1 night!
Lees meerHenna K - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjes als in plek.
Gideon K - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Michele W - Des 2022
Algehele gradering
Veilig, huislik en net 'n lekker vriendelike omgewing en oornag.
Mariette J - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim met alles wat jy nodig het.
Verena P - Des 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad George toe.
Merencia S - Des 2022
Algehele gradering
Veilig oase in die Karoodorpie.
Hannelie O - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike woonplek.
Abigail D - Okt 2022
Algehele gradering
Would definitely recommend.
Retha H - Sep 2022
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Dagbreek is baie skoon en was in 'n rustige area.
Aj S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie heerlik, daar was lekker spasie in die huis, dit was regtig lekker.
Samuel F - Aug 2022
Algehele gradering
Great.
Henrika Jacomina B - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend ingerig, ons was spyt ons was net een aand daar!
Marista L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Mayra S - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, groot ruimte.
Anastasha S - Mei 2022
Algehele gradering
Great.
Peter D - Mei 2022
Algehele gradering
Alles skoon en netjies.
Egon N - Mei 2022
Algehele gradering
Was 'n oornag na 'n lang dag op die pad.
Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike ruim 4 slaapkamer huis. Super skoon en fantastiese diens.
Danila W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie verblyf in Beaufort Wes.
Marie T - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik/netjies/ruim.
Melanie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker groot huis. Baie netjies.
Marita J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gawe mense.
Riaan E - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en ruim met alles wat jy nodig het.
Selma R - Des 2021
Algehele gradering
Alles was goed. 'n Heerlike groot huis. Baie lekker oornag.
Antoinette C - Des 2021
Algehele gradering
Nie so skoon nie.
Paul K - Nov 2021
Algehele gradering
It was everything we expected.
Johanel V - Okt 2021
Algehele gradering
Verseker waarde van geld.
Henk B - Sep 2021
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld. Jaco is 'n uitstekende gasheer.
Frieda D - Aug 2021
Algehele gradering
Ware oase - baie keurige, veilige en gerieflike verblyf.
Linda S - Jul 2021
Algehele gradering
Die woonplek is baie netjies, lekker groot spasie, goed ingerig met baie parkeerplek.
Danel V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en het alles wat ons nodig gehad het vir 'n aand se oorbly.
Lenore F - Jul 2021
Algehele gradering
Friendly and helpful service, we had our privacy.
Jacques S - Jul 2021
Algehele gradering
Halfway stop, met heerlike braai en slaap geriewe.
George E - Apr 2021
Algehele gradering
Ek kan my kuier in een woord opsom: Wonderlik!
Willem B - Mrt 2021
Algehele gradering
Kort maar baie lekker en gerieflik.
Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties met baie spasie vir almal in die gastehuis.
Willem Justin N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Jacobs-laan 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap