Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dai Heka Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Dai Heka Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Audri S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S
Gesin met klein kinders

Die lekkerste kuier ooit!

Ek en my gesin het dit vreeslik geniet. Alles was so skoon en netjies. Die geriewe is net soos jy dit wil hê. Die swembad en braailapa was 'n hoogtepunt. Dai Heka is regtig 'n veilige omgewing vir 'n gesinswegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon, stylvolle en veilige verblyf by die see!

Met ons ontvangs het ons reeds geweet ons gaan heerlik bly. Ek en my gesin het lekker gebraai by die lapa. Die kinders het hul verkyk aan die Koi visse. En dan die swembad was 'n hoogtepunt. Dit is lekker naby die see om vinnig af te stap om op die strand te loop. Die stilte by was wonderlik. Dankie ook vir die toesluit parkering vir die motors. Ons sien Dai Heka definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Enkelreisiger

Voortreflik.

Eenheid skoon en netjies. Personeel behulpsaam. Sal verseker weer van verblyf gebruik maak as ek in die Kaap kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mis dai heka gastehuis en jy mis uit!

Dai Heka Gastehuis was vir my en my man 'n aangename verrassing. Ons het regtig 'n romantiese tydjie daar beleef. Alles is stylvol ingerig. Super skoon en netjies. Ons het rustig by die kabbelende water van die Koi dam gekuier en die aand saam met vriende in die lapa gebraai. Dai Heka sien ons vir seker weer! Hierdie keer saam met 'n klomp van ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audri S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S
Besigheidsreis

Puik instap verblyf vir enige sakereisiger.

Die perfekte plek vir sakereisigers. Ligging en diens is uitstekend. Die toesluitparkering is ʼn absolute bonus. Ek het die stilte geniet en kon heerlik uitrus vir nog ʼn dag se werk. Ek sal nooit weer op ʼn ander plek oorbly as ek besigheid doen in die Strand nie. Begin reeds beplan om die hele gastehuis uit te huur vir my familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert M
Enkelreisiger

Was aangenaam en geskik vir die doel van my reis.

Baie vriendelike kliëntediens. Veilig, skoon, netjies, gemaklike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arninia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arninia M
Saam met vriende

Lekker, lekker, lekker.

Baie lekker gebly, baie veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheraszaan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheraszaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beautiful guesthouse. Situated in a quiet area close to everything you need, and then there's the friendliest person I have met. Ahh, thank you so much. We will surely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was baie vriendelik en daar was alles wat mens benodig.

Baie lekker gebly! Rustige atmosfeer en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Besigheidsreis

Wat 'n aangename verrassing!

Puik, fantasties baie geluk aan die nuwe eienaars. Dai Heka was vir my die perfekte plek vir 'n sakereisiger. Dis naby die see as jy moeg gewerk by die gastehuis kom. Of as jy dalk net vinnig wil swem. Die kamers is ruim en baie skoon. Die diens is fantasties. Kamers is privaat en die skryftafel in die eenheid 'n baie groot bonus. My maatskappy gaan 'n langtermyn reëling met Dai Heka aangaan vir die toekoms. Hulle is baie toegeeflik! As jy 'n sakereisiger is, is Dai Heka die plek vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audri S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel gastehuis in die Strand!

Die Heka is behoorlik ʼn juweel wat ons in die Strand ontdek het. Vir my en my man was dit die mees romantiese gastehuis waar ons ons huweliksherdenking kon vier. Die kamer is baie skoon, die kombuisie goed ingerig en die matras is iets om van te droom. Ons motor was veilig agter toesluiting parkering. Die tuin voel soos ʼn klein paradys. As jy saam met jou man en kinders na ʼn ideale wegbreekplek in die Strand soek, dan is dit hier. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249037ddc3715b930b72d113333e62af2ad86fe8f81df8d3ea7b8d241a03c7bc77855bbc8db74ec337178ff45232e23e0201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 Hope Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1021191 18.8271827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem