Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dai Heka Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Dai Heka Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ockert M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert M
Enkelreisiger

Was aangenaam en geskik vir die doel van my reis.

Baie vriendelike kliëntediens. Veilig, skoon, netjies, gemaklike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arninia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arninia M
Saam met vriende

Lekker, lekker, lekker.

Baie lekker gebly, baie veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheraszaan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheraszaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beautiful guesthouse. Situated in a quiet area close to everything you need, and then there's the friendliest person I have met. Ahh, thank you so much. We will surely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was baie vriendelik en daar was alles wat mens benodig.

Baie lekker gebly! Rustige atmosfeer en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Besigheidsreis

Wat 'n aangename verrassing!

Puik, fantasties baie geluk aan die nuwe eienaars. Dai Heka was vir my die perfekte plek vir 'n sakereisiger. Dis naby die see as jy moeg gewerk by die gastehuis kom. Of as jy dalk net vinnig wil swem. Die kamers is ruim en baie skoon. Die diens is fantasties. Kamers is privaat en die skryftafel in die eenheid 'n baie groot bonus. My maatskappy gaan 'n langtermyn reëling met Dai Heka aangaan vir die toekoms. Hulle is baie toegeeflik! As jy 'n sakereisiger is, is Dai Heka die plek vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolf B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel gastehuis in die Strand!

Die Heka is behoorlik ʼn juweel wat ons in die Strand ontdek het. Vir my en my man was dit die mees romantiese gastehuis waar ons ons huweliksherdenking kon vier. Die kamer is baie skoon, die kombuisie goed ingerig en die matras is iets om van te droom. Ons motor was veilig agter toesluiting parkering. Die tuin voel soos ʼn klein paradys. As jy saam met jou man en kinders na ʼn ideale wegbreekplek in die Strand soek, dan is dit hier. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249037ddc3715b930b72d113333e62af2ad86fe8f81df8d3ea7b8d241a03c7bc77855bbc8db74ec337178ff45232e23e0201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 21 Hope Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1021191 18.8271827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem