Dai Heka Gastehuis
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 11 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hope-straat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dai Heka Gastehuis is 'n gastehuis in die Strand en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na 'n wegbreek.
Verblyf word in 7 privaat en suite-eenhede gebied wat kunstig ontwerp is, en dit bied direkte toegang vanaf die publieke areas. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kamer het 'n lessenaar en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, induksieplaat, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Sommige kamers het 'n uitsig oor die koi-dam en bied direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuis, wasgoeddienste teen 'n ekstra koste, asook binne- en buite-eetareas. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 5
Ligging
- Hope-straat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Dai Heka Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hope-straat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom