LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Daisy Cottage | LekkeSlaap
+12

Daisy Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Daisy Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Barrie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pandemie en beurtkrag se maai!

2020, die jaar van Covid en beurtkrag en die mooiste blomme! In moeilike wêreld en Suid-Afrika se omstandighede het Daisy Cottage daarin geslaag om ons te verwelkom. Die ekstra gloeilampies en verwarmer was 'n puik idee. Die inligting wat ons elke oggend ontvang het i.v.m. die weer en beurtkrag het ons beplanning oneindig vergemaklik. Die cottage is knus, skoon en gerieflik. Ideale ligging en Alicia is vriendelik en hulpvaardig. Dit was perfek!

Daisy Cottage's terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer die gawe woorde! Bly julle het lekker gekuier!

Daisy Cottage
Ian V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Enkelreisiger

Baie vriendelik ontvang. Gemaklike akkommodasie.

Goeie parkering af van straat af. Lekker groot werf wat toe is, so indien u met kinders wil oorslaap, kan hulle binne gehou word. Lekker buite-braaiplek.

Daisy Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde, Ian! Jy is altyd welkom by Daisy Cottage.

Vriendelike groete, Alicia

Daisy Cottage
Derrick C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons het rustig ontspan en die berge geniet, het ook Lambertsbaai besoek en by Isabellas in die hawe geëet.

Daisy Cottage's terugvoer

Baie dankie, julle! Ek is bly julle het lekker ontspan! Kom gerus weer en bring die hondekind saam, want ons is troeteldiervriendelik.
Alles van die beste,
Alicia

Daisy Cottage
Ria O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria O
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Ons het lekker gebly in Daisy Cottage. Lucia was baie behulpsaam om vir ons inligting te gee oor eetplekke en plekke om te sien ens.

Daisy Cottage's terugvoer

Goeie dag Ria,

Baie dankie! Ek is baie bly julle het lekker gebly! Groete, Alicia

Daisy Cottage
Anton S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, sentraal, vriendelike en flink diens, waarde vir geld.

Ons het bietjie vroeg aangekom, maar Alicia was dadelik behulpsaam en en ons kon ons kos in die yskas sit terwyl hulle nog besig was om skoon te maak. Sy het ook vir ons idees gegee oor wat daar te sien en te doen is in Clanwilliam en omgewing en dit ook later opgevolg met 'n paar boodskappe vir meer inligting. Ons het lekker gebly en die diens was puik en die verblyf was heerlik. Alles wat nodig is was daar, so ook die stilte, rus en vrede wat ons gesoek het. Vir die beurtkrag was daar ook 'n flits en herlaaibare lamp en die tye is ook aan ons voorsien. Dit was 'n goeie ervaring and ons kan dit beslis aanbeveel.

Daisy Cottage's terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir die gawe woorde! Julle is enige tyd weer welkom, want julle is sulke lekker gaste!

Alicia

Daisy Cottage
Teresa K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa K
Gesin met tieners

Was baie lekker en rustig.

Lekker, rustig en ontspanne.

Daisy Cottage's terugvoer

Baie dankie, Teresa! Hoop ons sien julle weer! Groete, Alicia

Daisy Cottage
Sonja L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly.

Pragtige, skoon en gerieflike kothuis in 'n stil area. Eienaar baie vriendelik en het ons laat tuis voel.

Daisy Cottage's terugvoer

Liewe Sonja,

Dankie vir die gawe woorde. Julle is baie welkom om weer te kom oorbly. Baie bly julle het lekker gebly!

Groete,
Alicia

Daisy Cottage
Ronell V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell V
Gesin met tieners

Dit was awesome!

Ons het net een nag in Daisy Cottage geslaap op pad terug Kaapstad toe van ons 6 dae blommetoertjie in Namakwaland. Dit is pragtige huisie vol Kaapse atmosfeer en nostalgie, veilige dorpie ons het rond gestap in Clanwilliam, pragtige woongebied met Kaapse styl nuwe huise. My dogters (13, 15) kon ballet en modern alleen oefen in die dramasaaltjie 'n blok verder. Alicia is uiters gasvry, al kon ons nie persoonlik ontmoet nie! Daar was al baie oorsese reisigers volgens die gasteboek.

Daisy Cottage's terugvoer

Beste Ronell
Baie dankie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer in Clanwilliam.

Daisy Cottage
Jp B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig.

Baie mooi cottage met alles wat nodig is vir 'n naweek se oorbly. Perfekte plek ook vir 'n nag se oorslaap na 'n lang dag op die pad.

Daisy Cottage's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die positiewe kommentaar. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Alles van die beste,
Alicia

Daisy Cottage
Annette R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Knus, gerieflike kothuis.

Smaakvol en gerieflik ingerig vir aangename verblyf.

Judy H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H
Gesin met tieners

A very neat and peaceful place to stay.

Although it was very cold, Daisy Cottage had this warm atmosphere which immediately warmed our hearts. The place was so peaceful and quiet and situated very central in Clanwilliam. Ms Erasmus welcomed us and explained all the arrangements in a very friendly manner. We had a good night's rest. We will return to Daisy Cottage.

Daisy Cottage's terugvoer

Dear Judy,

It was a pleasure to have you. Thank you for the review. You are most welcome to return. Kind regards, Alicia.

Daisy Cottage
Mario Z - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario Z
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam.

Daisy Cottage is baie uniek en rustige, vriendelike ontvangs en atmosfeer. Beveel dit aan vir rustige paartjies.

Daisy Cottage's terugvoer

Beste Mario,

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek waardeer dit. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Alicia

Daisy Cottage
Deon S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike huisie in so 'n mooi gedeelte van ons land.

Ek sal Daisy Cottage vir enigiemand voorstel wat graag in Clanwilliam wil oorbly.

Daisy Cottage's terugvoer

Beste Deon

Baie dankie vir die resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete,

Alicia

Daisy Cottage
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhanXiog0L88yRqijmY9xREhEoOSjcMgZtVI6q3IXX8DuTBOMSr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 13 Foster Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.177947316854 18.894436386454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!