Daisy Country Lodge
Beskrywing
Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie.
Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolstoelvriendelik.
Namaqualand is bekend vir sy lenteblomme, inheemse plantegroei, seldsame vetplante, ryk geskiedenis, gasvryheid, unieke rotsformasies en die Richtersveld. Die lodge is net 'n uur se ry van die Namibiese grens af en byna halfpad tussen Kaapstad in Suid-Afrika en Windhoek in Namibië.
Daar is so baie om te sien op Daisy Country Lodge, Springbok en die omliggende dorpe dat dit beslis die moeite werd is om vir 'n paar dae hier te vertoef. Bring die jongspan saam vir 'n rustige wegbreek in 'n plaasstyl-omgewing, waar almal kan voetslaan op die omliggende koppies, fietsry of perdry. Na 'n lang, prettige dag kan gaste ontspan langs die swembad of die sterrehemel en vars lug geniet.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Daisy Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |