Margate Beach Akkommodasie by Dajana 4 | LekkeSlaap
+16

Dajana 4

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Suidkus is die perfekte plek om die sonnige strande en kuslyn van KwaZulu-Natal te verken. Margate is in die hartjie van die Hibiscus-kus geleë en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat - vir baie is dit eenvoudig die enigste plek om te gaan vir 'n fantastiese somervakansie.

Dajana 4 is op die eerste verdieping geleë en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het stapelbeddens en 'n enkelbed. Daar is ook 1 badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. 'n Oopplan-sitkamer bied 'n TV met DStv, gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Let asseblief daarop dat DStv Explora nie geskik is vir die opset nie. Verder is daar 'n goed toegeruste kombuis, 'n braai op die balkon en veilige parkeerplek vir 1 motor in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Dajana 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Dajana 4
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dajana 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MDJhZDYwLTExZTItNGViMC05OThhLWE1MzUxZTUwNzEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.858716405066 30.371564814819
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za