LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dajana 4 | LekkeSlaap
+16

Dajana 4

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Dajana 4
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willie D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D
Gesin met klein kinders

Tevrede, maar kon beter.

Ons was baie tevrede met die woonstel, ons het wel vir dae lank geen water gehad tydens die dag nie en as daar water was, was die drukking snaaks met min tot geen warmwater. Enigste groot klagte.

Grant S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Parking is a problem.

Sarina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies met die mooiste uitsig.

Definitief 'n plekkie wat ek sal terugkeer na. Loopafstand van die strand en winkels en nog steeds baie privaat en rustig. Dajana 4 sien my weer. Puik.

Ignatius P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius P
Gesin met klein kinders

Ons het wel in Dajana 1 gebly, omdat Dajana 4 'n dubbelbespreking gehad het.

Dajana 1 was 'n ideale woonstel met lekker see-uitsig vanaf die balkon. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Miems V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems V
Gesin met klein kinders

Beslis waarde vir geld.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad in Dajana 4. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Natascha H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha H
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek!

Ons verblyf was wonderlik, gerieflik en daar is genoeg spasie en veiligheid vir 2 kinders onder 7 om lekker te kon speel. Ek en my man kon heerlik ontspan! Ons gaan vir seker weer by Danjana 4 oorbly met ons volgende vakansie!

Amanda G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Gesin met tieners

Rustig met 'n pragtige see-uitsig.

Baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelikheid en samewerking. Daar was paar goedjies wat nie op die lys was nie, maar altesaam baie goeie diens van LekkeSlaap.

Johan W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Gesin met tieners

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MDJhZDYwLTExZTItNGViMC05OThhLWE1MzUxZTUwNzEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 5) 8 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.858716405066 30.371564814819
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!