Dalebrook Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 16, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dalebrook Cottage is 'n moderne selfsorgwoonstel in St. James met die Dalebrook-getypoel net oorkant die pad, en Dalebrook Cafe & Deli net langsaan. Die woonstel is smaakvol versier met kleurvolle kunswerke deur plaaslike kunstenaars.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plek waar gaste hul klere kan hang met ekstra pakspasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en Apple TV met Netflix.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, ketelbraaigeriewe en 'n uitsig oor die hoofstraat met die see in die agtergrond.
Dalebrook Cafe maak 6:30 oop vir gaste wat saam met 'n koppie koffie en lekkerny wil wakker raak en dan die sonsopkoms by die getypoel besigtig. Deur die dag kan gaste Kalkbaai met sy eetplekke, kafees, unieke en antieke winkeltjies gaan verken terwyl die opwindende atmosfeer 'n besonderse ervaring bied.
Slaapplek
’n Bespreking by Dalebrook Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 77
Jaar gelys 7
Ligging
- Hoofweg 16, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Dalebrook Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 16, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom