Dalens Self-catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Jan 2018 tot 26 Feb 2018.

Beskrywing

Dalens Self-catering Apartments is in Lanseria in die hartjie van die Wieg van die Mensdom geleë. Dié modieuse woonstelle is in 'n luisterryke tuin in 'n veilige omgewing en net 3 km van Lanseria Lughawe, 20 km van Montecasino Fourways en 30 km van Sandton City af. Die woonstelle bied ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dalens Self-catering Apartments bied woonstelle met 1 of 2 slaapkamers, elkeen met sy eie kombuis en leefarea. Elke woonstel het 'n TV met gratis WiFi.

Gaste kan in die pragtige tuine met ryk voëllewe ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dalens Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 R560 per nag (vir 2 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Jan 2018 tot 26 Feb 2018.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za