+28

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60 Casos Road, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Dalton's is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van Calypso Beach, Langebaan, en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek soek, aangesien dit binne loopafstand van die strand is.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en daar is een slaapkamer met 2 enkelbeddens. Al die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetkamer met 'n binnebraai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar in die aparte opwaskamer. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Deur die stapeldeure is daar 'n patio met 'n ingeboude braai, asook 'n swembad wat 'n ideale plek is vir die gesin om tyd saam te geniet.

Die huis is ook toegerus met 'n sonkragstelsel en omsetter.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 363

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 60 Casos Road, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dalton's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 248
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 248
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 248
per nag (plek vir 6)
Bespreek

60 Casos Road, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e109e2027d781e06ff9cffd960f1f0d31c61419eaab3ecacb16bfc5b26c3ad2fde6c702b7009372a8946e2c52b9b9a60f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 248 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 60 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.054427475169 18.043670857113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang