Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalzicht

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dalzicht Cottage is op Leeuwenboschfontein Gasteplaas in Touwsrivier, Wes-Kaap, geleë. Dit word deur water, tipiese Karoo-plantegroei en berge omring en dit bied ontspanning en rustigheid.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra bed kan voorsien word. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kaggel, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die kothuis het 'n privaat onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n piekniekbank. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, wat dit die ideale bestemming vir stappers, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervhengelaars en voëlkykers maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Dalzicht sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 9

Resensies 9

Maande gelys 5

Ligging

  • Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa145027acb15b69ba33b52f08ec830a40c0f19d48be8a995e83ec3c11af18578cfb978dcf865210d65b498c3f9f5bc07c41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) Off the R318 Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566261261433 19.985746664102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem