Damplaats Gasteplaas
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Damplaats Gasteplaas is op 'n plaas 34 km van Griekwastad af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die eenhede het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenhede deel 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en kookgerei toegerus is. Daar is ook 'n gemeenskaplike sit- en eetarea, 'n binnebraai en 'n kroeg. Die eenhede het nie elektrisiteit nie, maar het olielampe en warm water. Die gemeenskaplike ruimtes se geriewe werk op sonkrag wat ook gebruik kan word om selfone te laai.
Gaste kan gerus die plaas te voet of op 'n bergfiets verken, gaan voëlkyk of foto's neem op die plaas.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Damplaats Gasteplaas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom