Danielsrust Kothuis / Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Moira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
John W - Mrt 2024
Algehele gradering
Great place for family, definitely recommend it!
Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Mike N - Mrt 2024
Algehele gradering
Niks.
Dawbruth D - Mrt 2024
Algehele gradering
If I go to Bloemfontein again, I will first consider this cottage.
Geraldine S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat. Skoon en gemaklik.
Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer
Baie dankie, Geraldine!
Dankie ook dat julle alles so netjies gelaat het!
5 ster gaste!
Jozet M - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige en baie gerieflike oorslaapplek. Ek kan Danielsrust Cottage beslis aanbeveel.
Adrie M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer
Dankie julle. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Leanne R - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Tania H - Okt 2023
Algehele gradering
Vrede.
Ria W - Aug 2023
Algehele gradering
UItstekend, 10 uit 10.
Lees meerHenriette K - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, moderne kothuis net buite Bloemfontein met vriendelike diens.
Michael K - Jun 2023
Algehele gradering
Danielsrust Cottage is die perfekte plek waar jy kan wegbreek en is vol natuurskoon en ook tog so naby die Stad.
Lees meerDanielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer
Baie dankie, dit was n voorreg om julle hier te hé.
Sandra B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n lang rit.
Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer
Baie dankie. Jul altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergezocht-laan 22, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom