LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Agulhas

Dankbaar



  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 A Ocean View, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dankbaar is in Struisbaai geleë. Dis naby die hawe, strand en winkels.

Verblyf word gebied in die hoofhuis en woonstel wat apart of saam bespreek kan word.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 11 gaste. Die oopplan-leefarea bied 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n ingeboude braai. Die leefarea beskik ook oor 'n kroeg-area met 'n yskas-vrieskas. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n lieflike uitsig oor die see.

Die woonstel is onder die hoofhuis en beskik weer oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed met 'n bababed, en die tweede kamer het 2 stapelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke, TV en 'n etenstafel. Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Die ingang, en stoep is heeltemal privaat van Dankbaar Huis.

Struisbaai het 'n pragtige strand wat oor 14 km vanaf Struisbaai tot by Arniston strek. Die strand is ideaal vir watersport, soos kajakvaar, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry. Jy kan ook op die strand wandel en walviskyk. Wees op die uitkyk vir die pragtige pylsterte wat in die vlak water woon en waarvan sommige tot 2 m lank is.


Dít is wat jy hier sal kry

Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Perdry
Bergfietsry
Swem
Tennisbaan

Kamers

Dankbaar-woonstel
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en bababed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel. Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

DStv is opsioneel teen 'n bykomende fooi van R50 per dag. Laat weet ons asseblief indien die DStv aangeskakel moet word.
Geen handdoeke word voorsien nie. Daar mag ook gaste in Dankbaar Woonstel wees. Geen fietse word in die huis gery nie. Enige merke sal vir die gaste se rekening wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dankbaar-huis
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 11)
  • Plek vir 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Geen Bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed, die derde kamer 2 enkelbeddens en die vierde kamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Die oopplan-leefarea bied 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n 'n TV en ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

2 x Slaapsaalbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

DStv is opsioneel teen 'n bykomende fooi van R50 per dag. Laat weet ons asseblief indien die DStv aangeskakel moet word.
Geen handdoeke word voorsien nie. Daar mag ook gaste in Dankbaar Woonstel wees. Geen fietse word in die huis gery nie. Enige merke sal vir die gaste se rekening wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chanelle V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend, rustig en so lekker. Was wonderlik, so naby alles, veral die see, en die uitsig vanaf die stoep is asemrowend. Baie veilig en rustig, en d...
Sien meer
Sep 2026
Cjj S
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker gekuier, sal weer gaan. Baie lekker gebly. Lekker beddens. Alles in die huis. Lekker eetgerei.
Sep 2026
Helena Maria B
Gesin met tieners
5.0
Ons gesin van 5 het oorgebly vir 'n lang naweek vir 'n wegbreek. Heerlike skoon plek met alles wat jy nodig het. Ons het in die woonstel gebly en kon ...
Sien meer
Jul 2026
Benjamin A D
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Amazing place, awesome lawn for kids and close to the sea.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Munee T
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Sal weer gaan. Ja, dit was lieflik, die weer was nie so warm buite, maar ons kon kuier in die woonstel en my kamer was die sonkamer.
Mei 2025

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chanelle V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Asemrowend, rustig en so lekker. Was wonderlik, so naby alles, veral die see, en die uitsig vanaf die stoep is asemrowend. Baie veilig en rustig, en die kinders het die grasperk so geniet. Baie lekker blyplek, sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cjj S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

So lekker gekuier, sal weer gaan. Baie lekker gebly. Lekker beddens. Alles in die huis. Lekker eetgerei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena Maria B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Ons gesin van 5 het oorgebly vir 'n lang naweek vir 'n wegbreek. Heerlike skoon plek met alles wat jy nodig het. Ons het in die woonstel gebly en kon lekker op die stoep sit en braai met 'n see-uitsig. Hoof slaapkamer is lekker ruim en die 2 stapelbeddens in die kinderkamer is gemaklik. Leefarea is ruim met kombuis en sitkamer in een. Die mini multi play set het die kinders lekker besig gehou, veral die swembad. Ek beveel hierdie plekkie beslis aan. Ek sou net volgende keer eie WiFi saamneem aangesien daar nie is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin A D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful. Amazing place, awesome lawn for kids and close to the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Munee T
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantasties. Sal weer gaan. Ja, dit was lieflik, die weer was nie so warm buite, maar ons kon kuier in die woonstel en my kamer was die sonkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizelle V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2026

Dit was lekker. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie oulik. Grasperk lieflik. Ligging baie goed. Klip gooi weg van alles af. . Woonstel het alles wat men nodig het. Asook groter as wat ons gedink het. Sal virseker terug keer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrislynn S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful and peaceful. That outside lawn is amazing! The place is beautiful, but the hosts should consider changing their fittings and packing away their appliances when not in use. They were a bit rusted (e.g. taps, shower head, kettle spouts). Maybe consider adding WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie R
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte ligging slegs 'n klipgooi vanaf die see. Dankbaar is 'n gerieflike en ruim woonstel met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Lekker ontspan en kwaliteit tyd saam kinders. Ons is 'n gesin van 6 met kinders ouderdomme 14, 11, 8 en 6. Dit was 'n baie rustige naweek. Die grasperk aan die voorkant het ure se speeltyd vol gemaak met krieket, rugby en sokker. Wanneer dit begin donker raak, het die 4 in 1 game tafel gesorg vir lekker familie tyd (pool, foosball, air hockey en tafeltennis). Loopafstand van die see af en naby aan die winkels, maar in 'n stil buurt. Die beddegoed is fantasties en die beddens slaap baie lekker. In kort, jy kan uitrus en kwaliteit tyd saam jou kinders spandeer in die gemak van 'n netjiese blyplek met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Truëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Dankbaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Dankbaar-woonstel
Selfsorg
Dankbaar-huis
Selfsorg

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R750 per bespreking

DStv is opsioneel teen 'n bykomende fooi van R50 per dag. Laat weet ons asseblief indien die DStv aangeskakel moet word.
Geen handdoeke word voorsien nie. Daar mag ook gaste in Dankbaar Woonstel wees. Geen fietse word in die huis gery nie. Enige merke sal vir die gaste se rekening wees.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 A Ocean View, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgm5i6l2n0vR5oTalOy5oHYtETrKM0RpPDX1OHTUxZGZ0NOX5Ei?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 26 A Ocean View Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.80947 20.05452
Soek in 'n groter streek