9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Hoofweg, Agulhas, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dankie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Agulhas. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie eiendom is net oorkant die pad van die water af.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 9 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het ook 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Aangrensend aan hierdie leefarea is 'n binnebraaikamer wat uitloop op 'n sonnige patio met 'n buite-etenstafel. Dit is 'n wonderlike plek vir gaste om ten volle te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 78
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Hoofweg, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Dankie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Hoofweg, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang