+71
Gastehuis in Darling

Darling Lodge Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Inge S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Vriendelike en behulpsame mense met ongelooflike ontbyt ingesluit. Ons het. Ongelooflike waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Inge S, Thank you very much for staying with us in Darling. We are very glad you enjoyed the services provided and had a great time. Enjoy the springtime! All the best, Stephan & Oliver & Team

Trix D
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Pragtige kamers, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Trix Thank you for staying with us in Darling over the weekend. It was our pleasure being your hosts and we are glad you enjoyed your stay in our little oasis. All the best and enjoy a colourful springtime! Stephan & Oliver & Team

Donovan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Superbly Bliss. So verry comfortable, bedding, mattress and accessories top class. Hospitality from Stefan was great. Clean, quiet and perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Donovan Thank you very much for staying with us in Darling and taking the time to write this wonderful feedback. It was our pleasure being your hosts and we are glad you enjoyed a relaxed and comfortable stay. Have a great autumn in the Cape and safe travels! Stephan & Oliver & Team

Claudene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker gebly in Darling gastehuis. Ons het heerlik gebly. Ontbyt was lekker en beddegoed heerlik sag en skoon. Badkamer was groot en gemaklik. Die enigste klein negatief was dat dit redelik warm en bedompig was in die kamer, maar die waaier het gehelp. Sou nog lekkerder gewees het as daar 'n aircon was. Maar dit is die middel van die somer, so kon die hitte verwag het. Daar is ook 'n mooi swembad naby die kamer. Veilig parkeerplek was aangebied. Gastehuis is naby die Darling museum, wat 'n besoek werd is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Claudene B, Thank you very much for staying with us in Darling and taking the time to write this helpful review. We are glad you had a ball in Darling and wish you a colourful summertime! All the best, Stephan & Oliver & Team

Reynold B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Brilliant. Very relaxing surroundings. Very friendly and personable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Reynold B, Thank you very much for staying with us in Darling. We are glad you had a brilliant stay and enjoyed the relaxed atmosphere in our little oasis. Thank you and have a colourful summertime Best regards, Stephan & Oliver & Team

Jacques V
Kort verblyf
4.8
Aug 2026

Gerieflik, aangenaam en netjies. Ek het heel lekker gebly, dankie, ook omdat ek voel dat al die basiese dinge wat voorsien was, meestal voldoende was: 4 tot 5 binneparkerings, afhangend van jou voertuiggrootte en hoeveel gaste daar is, veilige plek vir 'n mens se beursie en sleutels, netjiese, skoon kamers en beddegoed, genoeg water, melk, koffie, tee, suiker vir die eerste twee bekers, stort, bad, tissues en toiletpapier, lekker ontbyt tussen 08:00 en 10:00 in die oggend wat help as 'n mens vroeg 'n funksie het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Jacques, Thank you very much for your kind and very detailed feedback, much appreciated. We are very glad you enjoyed your stay with us in Darling over the weekend. Have a colourful springtime! All the best, Stephan & Oliver & Team

Rynard B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker gebly. Lekker ontbyt genuttig en sommer vir tannie Evita ontmoet. As jy hou van 'n stil atmosfeer, is dit die plek om te wees. Parkering is beperk tot vier staanplekke agter die hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Rynard, Thank you so much for taking the time to write this wonderful review. We are very glad you enjoyed a relaxed time in our little oasis in the historic centre of Darling. Thank you very much for staying! All the best, Stephan & Oliver & Team

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Gemaklik en rustig. Ons het baie lekker gebly, die gevoel is gemaklik met 'n tikkie van nostalgie en die kamers is baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Johan M Thank you very much for staying with us in Darling. We are glad you enjoyed your stay and the touch of nostalgia. Have a wonderful summertime! All the best, Stephan & Oliver & Team

Riek C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2026

Heerlik gekuier met aangename en vriendelike mense. Is baie vriendelik ontvang. Gastekamer was baie skoon en netjies gewees. Oggendete was goed voorbereid en baie lekker. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Riek C, Thank you very much for staying with us in Darling. We are very glad you enjoyed a relaxed time in our little oasis. It was our pleasure being your hosts and we are wishing you a colourful Springtime! All the best, Stephan & Oliver & Team

Corlia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Plattelandse gasvryheid. Ons verblyf by Darling Lodge Guesthouse was regtig 'n aangename ervaring. Fasiliteite was baie netjies en die ontbyt was heerlik. Die tuin is 'n absolute lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Darling Lodge Guest House
Dear Corlia, Thank you very much for your wonderful review! We are very glad you enjoyed your stay with us in the Platteland during this year's Darling Wildflower Season. All the best, Stephan & Oliver & Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Pastorie Street, Darling, 7345, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcc775acad4fb0719de6661196492f0f3c6c3c77aed16fc26fd9313c00259c3b3c7d24c2ddde36dbb4138f4eb7bafa741760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 22 Pastorie Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.378932059117 18.378378989549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang