LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Daro Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Daro Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 38, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Daro Guesthouse is in Northam geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dis die ideale huis vir 'n groep familie of vriende.

Die huis het 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, en 2 driekwartbeddens in albei die ander kamers. Die kamers deel 'n badkamer. Ons het ook 'n kamerdiens beskikbaar op versoek.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. Daar is braaigeriewe beskikbaar buite die eenheid.

Daar is heelwat doendinge in Northam, waaronder die Marakele Nasionale Park, of gaan doen lekker inkopies by die stalletjies al langs die hoofstraat af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Middelstraat 38, Northam, 0360, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 38, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZGNiYjY3LThlMDItNGIzOS1iNDFlLTBjN2MyNTFkNTA1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 38 Middel Street Northam 0360 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.955702 27.265391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!