LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
B&B in Zwartkop

Das Kleine Wunder B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Niekie J
1 nag
5.0
Okt 2026

Gerieflik, skoon, netjies, vriendelik. Ek en my man het ons volwasse kinders in Pretoria ontmoet vir 'n Kip Moore konsert by Supersport Park. Hierdie B&B was perfek en naby geleë aan die Centurion Gautrein stasie asook aan Supersport Park. Dis baie netjies en skoon en die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Kan dit definitief aanbeveel. Baie lekker gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared S
1 nag
5.0
Apr 2026

Tuis en gerus. Kamer was skoon en netjies gewees, ontbyt was heerlik, die dame op die perseel was vriendelik en ek het veilig gevoel in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Kamer skoon en netjies. Ons moes wel 20 min wag voor die hek voordat die ontvangsdame arriveer en oopmaak. Die res was alles in orde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Really enjoyed our stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netjies, vriendelik en behulpsame personeel. Ontbyt uit die boonste rak. Baie lekker tuiste. Geraasloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Beveel verblyf aan. Baie lekker gebly, ontbyt gee so hupstoot vir 'n besige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag
5.0
Mei 2025

Net oorslaap. My kind sê julle is die beste en wil net by julle tuisgaan as hy Centurion toe gaan vir klas draf by Open Window.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag
5.0
Apr 2025

Een nag se oorslaap was genoeg om te besluit om julle elke keer te gebruik. Ek het vir my kind die plekkie geboek want hy moet elke 2de week College bywoon in Centurion. Hy kan nie uitgepraat raak oor die blyplek en die uitstekende diens wat hy ontvang het nie. Ek kon met 'n geruste hart gaan slaap want my kind was gelukkig en veilig. Baie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Das Kleine Wunder B&B
Baie dankie vir die terugvoer. So bly as jy gerus kan voel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

No 7 Migmatite Avenue, Zwartkops Ext 8, Centurion, 0014 , Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8485111616246786465cc31d68054510ab412cd33768834be1eda950bb3183c806f2284e1cb84e79b3b6dbf7006f8dfdbe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 No 7 Migmatite Avenue Zwartkops Ext 8 0014 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.871962 28.173955