Dasklip
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 11, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dasklip is 'n bekoorlike selfsorghuis in Heroldsbaai wat ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep van 9 mense is.
Daar is 2 kamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is 'n balkon waar gaste kan ontspan en die uitsig oor Heroldsbaai kan inneem.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Ronel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Uitsigstraat 11, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Dasklip het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 11, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap