+4
Selfsorg in Jongensfontein

Dassie Singel Self-catering Units

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Julian M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

GASVRYHEID. 10/10. Excellent, Magnificent. If you want to make use of the website, choose Groot Jongensfontein - daar by Dassiesingel. Dit is die regte vakansieoord vir pensioenarisse. Hou so aan met die uitstekende gasvryheid. 10/10. MANY THANKS.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armand
Dassie Singel Self-catering Units
Baie dankie! Ons hoop om u spoedig weer te sien.

Louis S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing comfortable. Comfortable and quiet. Except for the stove that needs an upgrade. No WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lekker gebly. Al die probleem is dat die warm water nie genoeg is nie. Verder baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Flip S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie rustig gekuier, nie veel om te doen nie behalwe te stap. Ja, gemakstoele is baie laag vir ou mense wat sukkel om op te staan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmien P
Kort verblyf
3.6
Feb 2026

Rustige omgewing. Wonderlike gemeenskap. Slegte kliëntediens. Netheid kort werk. Die omgewing waar die Dassie unit geleë is, is asemrowend. Dis 'n baie veilige en stil gemeenskap. Jy het 'n uitsig oor die see en is 'n 3 minute van 'n wonderlike tidal pool af. Om see toe te stap is so 1.1 km. Die kliëntediens kort nogal werk, van die begin af was al die kommunikasie van my kant af, en toe ons die sleutels gaan optel het, was ons net kortliks verduidelik hoe om by die units uit te kom (ons was nog nooit in hierdie omgewing nie). Die ontvangs is omtrent so 'n kilo van die units af. Na 'n goeie 5 minute se raai-raai oor of ons by die regte plek was, het niemand eers uitgereik om te hoor of ons reg gekom het nie. Daar was 'n paar goed wat nie vooraf verklaar was nie. Daar is nie 'n kombuisskêr nie. Die water is nie drinkbaar nie, ons moes elke dag water gaan koop/refill in Stillbaai. Moes dus die eerste dag sonder water gaan want ons was onvoorbereid en oningelig. As daar meer aandag aan die unit gegee word in terme van netheid en skoonheid sou die ervaring nog beter gegaan het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Dassie Singel Self-catering Units
Dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer jou vriendelike woorde oor die pragtige omgewing en rustige gemeenskap baie. Ons is jammer om te hoor dat sommige aspekte van jou verblyf nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons span streef daarna om gaste altyd hartlik te ontvang en duidelike aanwysings na die eenhede te gee. Ons moedig gaste aan om onmiddellik kontak te maak indien iets onduidelik of verkeerd is, sodat ons dadelik kan help. ‘n Inventarislys word vooraf aan gaste voorsien om aan te dui wat in die eenheid ingesluit is. Ons sal ook kyk hoe ons besonderhede soos waterinligting duideliker kan kommunikeer. Netheid is vir ons baie belangrik, en jou opmerkings sal saam met ons span bespreek word om verbeterings aan te bring. Ons waardeer jou terugvoer aangesien dit ons help om te verbeter, en ons hoop om jou in die toekoms ‘n nog meer naatlose ervaring te bied. Vriendelike groete, Armand

Mariette V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Eenheid Roman is 3 minute se stap van die see af, dit maak op vir ander dinge. By aankoms is ons verblyfsopsie aangepas na 'n groter eenheid, i.p.v. Dassie het ons Roman eenheid gekry. Die eenheid was duidelik haastig skoongemaak sonder kontrole na skoonmaakdiens. Die gebeurlikheidsdeposito van R400 is binne 'n week terugbetaal in my bankrekening.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Asemrowende uitsig. Heerlik, gaan definitief die eenheid weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Goeie wegbreekplek vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Had a very friendly welcome and could see the ocean from my bedroom. Went for a men's fishing trip. Value for money. Everything you needed, was supplied. The only negative was that the braai was at the back of the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meyer K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Was baie lekker om weer terug te gaan na my kinder-vakansiebestemming. Was baie behulpsaam met vroeër inklok. Het geboek tot die Maandag toe, maar het Sondag teruggekeer huis toe. Dit is 'n bitter oulike eenheid. Die slaap was net baie erg. Die matrassies is baie dun en het eerlikwaar gesukkel met die slaap. Het lae rugpyn ontwikkel van hoe dun die matrassies is. Verder was dit heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Armand
Dassie Singel Self-catering Units
Baie dankie vir die terugvoering. Jy moes ons dadelik laat weet het, ons sou onmiddellik die matras sonder enige vrae vervang het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 233

Op LekkeSlaap 10 jaar

POA

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
POA

Dassie Crescent, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 0 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYWYyYzNiLTcxMmQtNGIxNC04YTQxLTk4NDMzNmVkZDVmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
39 5 1 5 Dassie Crescent Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4245157 21.3397149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang