Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Davison Cottage Hole in the Wall

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduli-weg, Hole in the Wall Oord, Mgxotyeni, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie privaat kothuis is in die Hole in the Wall-oord geleë. Die oord is 8 km vanaf Koffiebaai en word omring deur die pragtige ongerepte kuslyn van hierdie streek. Die oord bied 24 uur-sekuriteit en 4 strande binne loopafstand waarvan die naaste een 80 m van die kothuis af is.

Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 1 stapelbed en 'n en suite-badkamer met stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer ook en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en is en suite. Daar is 'n derde badkamer met bad wat die 2 dubbelkamers deel. Twee van die slaapkamers het 'n see-uitsig.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas en oorgenoeg ingeboude kaste vir die stoor van eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is wel 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. Die leefarea het ook 'n ingeboude braaiplek en dit lei na 'n houtdek met ongelooflike uitsigte oor die ongerepte Hole in the Wall-strand.

Die kothuis is net 80 m van die strand af. Gaste kan gebruik maak van die geriewe op die perseel wat 'n swembad, trampoline, spa, 'n restaurant, kroeg en speel-area vir kinders insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Davison Cottage Hole in the Wall sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Davison Cottage Hole in the Wall
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mqanduli-weg, Hole in the Wall Oord, Mgxotyeni, 5082, Oos-Kaap
  • Gaste dink Davison Cottage Hole in the Wall het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduli-weg, Hole in the Wall Oord, Mgxotyeni, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXMexSu3IOJqU12FcjpZ2YGBng1692P5cTPa2aAAmmIP7Glgvtl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Mqanduli Road Hole in the Wall Resort 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.033815841665 29.110365271576