Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Davison Cottage Hole in the Wall

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Davison Cottage Hole in the Wall
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kim C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an absolute gem! The location and setting are amazing, the view is something that will definitely bring us back and the entire house does not leave you wanting anything!

This beautiful home is set perfectly against a hill with a magnificent view of the subsets across the very private bay. The warm water and green hills are the perfect afternoon escape with a quick, scenic hike to see the Hole in the Wall. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Davison Cottage Hole in the Wall se terugvoer

Thank you for this fantastic review. Can't wait for your next visit.

Davison Cottage Hole in the Wall
Mari-lu R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lu R
Saam met vriende

'n Heerlike ruim huis met 'n ongelooflike uitsig en ligging.

Baie om te doen. Heerlike huis. Lieflike hosts en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K

Asemrowend mooi.

Davison Cottage is 'n wonderlike plek om wegtebreek en net te ontspan. Mooiste natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon K

Lekker gerus en die see en uitsig geniet.

Die plek is baie goed en mooi. Net jammer ons het 'n hengse waterprobleem gehad. Uit die 14 dae het ons aan en af 8 dae water gehad. Daar kan aandag aan die dek en banke ook gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Davison Cottage Hole in the Wall se terugvoer

I am so sorry that you felt that way. Unfortunately the water does not have anything to do with us as owners. The water and electricity and cellular reception is completely out of our hands. Sorry that you didn't have a good time. Regards

Davison Cottage Hole in the Wall
Helga R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Helga R
Saam met vriende

Ongereptheid van die area is ongelooflik mooi.

Die ongereptheid van die area is ongelooflik mooi, maar die verblyf het bietjie aandag nodig. Gedurende ons verblyf was dit koud en daar was geen eksta komberse beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Davison Cottage Hole in the Wall se terugvoer

Goeiedag Helga,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer om te verneem dat jul verblyf nie na wense was nie.

Ek sal dit baie waardeer indien julle vir my enige voorstelle kan deurstuur met betrekking tot die netheid van die eenheid - ons sal dit graag wil verbeter sodat toekomstige gaste 'n beter ervaring sal kan hê. Sedert die onstaan van die eenheid is dit die eerste keer wat ons so lae ster-telling ontvang het vir netheid.

Met betrekking tot die komberse vra ek om verskoning dat dit wat reeds verskaf is, nie vir julle voldoende was nie. Dit is nooit vantevore onder ons aandag gebring dat ekstra komberse enigsins nodig is nie, maar ons sal dit sterk oorweeg om ekstra komberse in te sit.

Weereens jammer vir jul ongerief.

Vriendelike Groete,
Patricia

Davison Cottage Hole in the Wall
Stacey D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey D
Gesin met klein kinders

Beautiful views, lovely location.

We had a great stay, despite bad weather. The house is lovely for a group. My only issues were no bedside lights anywhere, and the fact that the room with 2 single beds had an outside entrance. I had intended putting my kids in this room but could not.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduli-weg, Hole in the Wall Oord, Mgxotyeni, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXMexSu3IOJqU12FcjpZ2YGBng1692P5cTPa2aAAmmIP7Glgvtl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Mqanduli Road Hole in the Wall Resort 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.033815841665 29.110365271576