Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Davison Cottage Hole in the Wall

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ronell K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Pragtige uitsig, die gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erick S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Refer above. Sublime. Grateful. Did our soul good. Thanks for your spot, Patricia and James.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kim C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

What an absolute gem! The location and setting are amazing, the view is something that will definitely bring us back and the entire house does not leave you wanting anything! This beautiful home is set perfectly against a hill with a magnificent view of the subsets across the very private bay. The warm water and green hills are the perfect afternoon escape with a quick, scenic hike to see the Hole in the Wall. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Davison Cottage Hole in the Wall
Thank you for this fantastic review. Can't wait for your next visit.

Mari-lu R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

'n Heerlike ruim huis met 'n ongelooflike uitsig en ligging. Baie om te doen. Heerlike huis. Lieflike hosts en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien K
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Asemrowend mooi. Davison Cottage is 'n wonderlike plek om wegtebreek en net te ontspan. Mooiste natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon K
Lang verblyf
4.2
Jan 2018

Lekker gerus en die see en uitsig geniet. Die plek is baie goed en mooi. Net jammer ons het 'n hengse waterprobleem gehad. Uit die 14 dae het ons aan en af 8 dae water gehad. Daar kan aandag aan die dek en banke ook gegee word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Patricia
Davison Cottage Hole in the Wall
I am so sorry that you felt that way. Unfortunately the water does not have anything to do with us as owners. The water and electricity and cellular reception is completely out of our hands. Sorry that you didn't have a good time. Regards

Stacey D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2017

Beautiful views, lovely location. We had a great stay, despite bad weather. The house is lovely for a group. My only issues were no bedside lights anywhere, and the fact that the room with 2 single beds had an outside entrance. I had intended putting my kids in this room but could not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga R
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Okt 2017

Ongereptheid van die area is ongelooflik mooi. Die ongereptheid van die area is ongelooflik mooi, maar die verblyf het bietjie aandag nodig. Gedurende ons verblyf was dit koud en daar was geen eksta komberse beskikbaar nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Patricia
Davison Cottage Hole in the Wall
Goeiedag Helga, Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer om te verneem dat jul verblyf nie na wense was nie. Ek sal dit baie waardeer indien julle vir my enige voorstelle kan deurstuur met betrekking tot die netheid van die eenheid - ons sal dit graag wil verbeter sodat toekomstige gaste 'n beter ervaring sal kan hê. Sedert die onstaan van die eenheid is dit die eerste keer wat ons so lae ster-telling ontvang het vir netheid. Met betrekking tot die komberse vra ek om verskoning dat dit wat reeds verskaf is, nie vir julle voldoende was nie. Dit is nooit vantevore onder ons aandag gebring dat ekstra komberse enigsins nodig is nie, maar ons sal dit sterk oorweeg om ekstra komberse in te sit. Weereens jammer vir jul ongerief. Vriendelike Groete, Patricia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduli-weg, Hole in the Wall Oord, Mgxotyeni, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXMexSu3IOJqU12FcjpZ2YGBng1692P5cTPa2aAAmmIP7Glgvtl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Mqanduli Road Hole in the Wall Resort 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.033815841665 29.110365271576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang