Dawieta Self-catering Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dawieta bied selfsorgverblyf in West Acres in Nelspruit na aan die Medi Clinic, skole en winkelsentrums.

Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 6. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n konininggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi-toegang.

Daar is meer as genoeg parkeerplek agter die hek, asook 'n motorhuis. Daar is ook 'n braai-area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dawieta Self-catering Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za