Dawn’s Place
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Jacques B - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies en veilig.
Dawn’s Place se terugvoer
Hi, Jacques
Baie dankie vir jou ondersteuning en besigheid. Ons waardeer dit. Groete, Dawn
Kyle D - Apr 2023
Algehele gradering
What a pleasure.
Dawn’s Place se terugvoer
Hi, Kyle
Thank you for taking the time to write your review. We appreciate your business and support. All the very best.
Dawn
Hantie P - Jan 2023
Algehele gradering
Lekke, vriendelike gasvrou, gerieflik.
Lees meerDawn’s Place se terugvoer
Hi Hantie
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg maar die belangrikste is dat jy jou besoek aan Hermanus ten volle geniet het. Mooi loop en alles wat goed is vir jou vir die toekoms. Dawn
Elize V - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
David S - Mrt 2022
Algehele gradering
Well equipped, compact and a comfortable flatlet.
Dawn’s Place se terugvoer
Hi David,
Thank you for your kind words.
Be lucky, Dawn.
Ann V - Des 2021
Algehele gradering
Seker een van die bestes en met alles wat jy verwag toegerus.
Dawn’s Place se terugvoer
Hi Ann,
Thank you for your kind words. All the best for the future. Dawn
Lyzelda B - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Dawn’s Place se terugvoer
Hi Lyzelda,
Thank you so much for the kind words.
You were excellent guests.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18