Dawson Manor Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Maryka V - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie netjies, veilig en die omgewing was stil.
Paul K - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, skoon, skoon. Dis vir my die belangrikste.
Paul K - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en bekostigbaar.
Tamara Z - Aug 2023
Algehele gradering
Gorgeous building with clean rooms and excellent service.
Paul K - Jul 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon, veilig.
Jan T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker skoon, netjies en veilige gastehuis.
Paul K - Aug 2022
Algehele gradering
Die belangrikste, silwerskoon.
Rene B - Mrt 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Burgers Equipment And Spares B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Jacque G - Jan 2022
Algehele gradering
Beste oornagplekkie vir 'n sakereis.
Theunis Christoffel H - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, mooi, kliëntediens.
Abraham W - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies, baie vriendelike mense.
Simoney B - Apr 2021
Algehele gradering
Word beslis aanbeveel!
Dawson Manor Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positieve terugvoering, Simoney.
Dit was baie lekker om jou hier te hê, ons sien uit na u volgende besoek by ons.
Groete
Dawson Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawsonstraat 8, Selborne, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap