Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dazzling View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finkelstein-singel 6, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 320 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Dazzling View bied gerieflike verblyf in ’n luukse selfsorghuis in Knysna Heights met ononderbroke uitsigte oor die strandmeer. Hierdie ruim huis is hoog bo die Knysna-strandmeer en strek oor 3 stylvolle verdiepings. Dit is ideaal vir gesinne of ’n groot groep vriende.

Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n tussenvloer met 'n dubbelslaapbank en toilet (ideaal vir kinders) en genoeg leefspasie en gerieflike sitareas binne en buite. Daar skyn lig in elke kamer deur die verskeie dakvensters en groot vensters wat van die vloer tot die plafon strek.

Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die laaste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Twee van die en suite-badkamers het elk ’n bad, stort en toilet en die ander 2 en suite-badkamers het elk slegs storte en toilette. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus.

Die huis het 2 platskerm-TV's met sekere DStv-kanale en ’n klankstelsel. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die huis het ’n pragtige dek op die dak, sowel as ’n plonspoel wat pragtige uitsigte bied. Daar is 3 leefkamers en 2 stoepe. Daar is ook veilige parkeerplek vir 2 voertuie in ’n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Dazzling View sluit in:

Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Finkelstein-singel 6, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 320
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 320
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finkelstein-singel 6, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb5546d87ed6352155317daadbe996a4cf5be120d99a4652eede03a12d1af1fac1303d634be582cadcabad39fca8b340c795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 320 per nag (plek vir 10) 6 Finkelstein Crescent Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035037208924 23.027439279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem