De Bakke 4
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 a lang street, Santos Strand, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Bakke 4 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buitesitplek, perfek vir skemerkelkies terwyl jy die rustige see-uitsigte geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 196
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 80 a lang street, Santos Strand, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 a lang street, Santos Strand, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang