Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bergkant Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamer of kamer met 2 enkelbeddens
B&B
Suite
B&B
Huisreëls

Kinders onder 12 word slegs met spesiale toestemming toegelaat.
Alle troeteldiere is welkom.

Alle soorte troeteldiere word by hierdie instansie aanvaar (nie in al die gastekamers nie, maar in die meeste en die hoeveelheid troeteldiere per dag of nag word gebalanseer. 'n Fooi van R250 word per troeteldier gehef, afhangend van die grootte van die troeteldier. Daar word nie 'n fooi gehef vir katte of voëls nie.
Die hele instansie is rolstoel-vriendelik, behalwe 2 kamers op die eerste verdieping.
Daar is opritte oral op die perseel, wat gaste in rolstoele in staat stel om die hele perseel te kan gebruik. Die badkamers kan ook maklik betree word en daar is geen trappe in die badkamer nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsEWb9PWsaozYRzQax2tnn8XW3EaIoePc3d4RVbn36mcX5o4fkk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 5 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.231700974256 22.0316397252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem