+11
Selfsorg in Hartenbos

De Branders 37

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Seugnet L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heerlik gebly, ons was traag om op te pak. Tweede kamer kan doen met 'n waaier. Pragtige uitsig, perfekte verblyf, binne loopafstand van winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joswin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantastic. Was baie lekker, sal definitief weer in die toekoms die omgewing en de branders besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linde J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly in DeBranders. Pragtige woonstel met wonderlike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Puik puik puik. Baie lekker gebly. Plek was fantasties. Lighting puik en mense goue harte van Hartenbos. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantasties. Baie lekker daar gebly. Teen die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent view and location and very clean. We had a wonderful 2 weeks and will. Excellent. Perfect view and location and very clean. Would recommend an air fryer and dishwasher and crockery to go into the microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Baie lekker! Alles was baie skoon, veilig en binne bereik. WiFi is egter baie swak en stortmatjies kan lekker wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Baie lekker. Dit was goed. Daar was 'n kombuis kas wat nie lekker gewerk het nie en 'n kas in een van die kamers wat bereek was wat ek maar self probeer vasdraai. Anders was alles baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Sielsalig. Wonderlike blyplek met fantastiese uitsig. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hein G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Dit was lekker. Amazing setting with nice furniture and bed. Excellent braai and balcony with a modern kitchen. However, not supplying any bath or hand towels as well as no hand soap, coffee maker/plunger or kitchen cleaning materials is very strange and unheard of for such a high calibre place. If these basic items can be supplied, this will be a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Géor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

De Branders 37, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cd1adf9216a47529e6ec7c6e7a7e0b4f4eec2bf466ac17df57212d909d1a2a2bb790f535c565cfa7e6efae6e47b1561b8a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 De Branders 37 Paardekraallaan 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1237317 22.1196366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang