De Branders Woonstel No 58

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Morne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ek sal dit definitief weer doen, en weer in dieselfde plek bly! Dit was 'n onvergeetlike paar dae, die woonstel is baie netjies en alles is of nuut of baie skoon! Dit is 'n baie veilige plek en ek sal definitief weer daar gaan bly! Klipgooi van die strand af met 'n baie gesellige stoep waar ons lekker gesit en braai het met 'n uitsig oor die see en Mosselbaai! De Branders 58 is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Skoon, gerieflik, goed toegerus, pragtige see-uitsig! Skitterende gasvrou! Absoluut heerlik gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel! Plek is skoon, netjies en gerieflik naby aan alles. Sal dit onomwonde aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Geen probleme ondervind. Gasheer is van hoogstaande gehalte. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging en loopafstand van die meeste plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld en baie netjies. Was heerlik en rustig. Baie sentraal en die eenheid is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryall D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Goed uitgerus, lekker plek om weg te breek vanuit die besige dorpe. Baie lekker gekuier by De Branders 58, vriendelike eienaars en goed toegeruste woonplek, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome place and a must! One of the best places we stayed at! Great views and accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Skoon, netjies en 'n lekker kuier. Baie lekker gebly, niks meer nodig nie en baie, baie skoon. Was heerlik, dankie. Sal vir seker weer gaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Definitief die moeite werd. Netheid van die beste, verwelkoming 'koekies' 'n verrassende bonus. Gasheer se vriendelikheid 'n plus. Rustigheid was verkwikend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois N
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Excellent. Everything was arranged very well with the owner, no problems!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Paardekraal Avenue, De Branders Woonstel 58, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aee3d4520c5ef2a3255250c88f85b038774e2d0aa6287d252ddffb8db00e0eceb2922b3cb0bac2238d99732e0be04c22b93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 60 5 1 5 Off Paardekraal Avenue De Branders Woonstel 58 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.123693460313 22.11965739727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang