De Dane Guestrooms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Analie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco P - Feb 2020
Algehele gradering
Eienaar vriendelik en behulpsaam. Die kamer wat vir ons gegee is, is nie op die webtuiste geadverteer nie.
De Dane Guestrooms se terugvoer
Dankie vir jul review.
Yvonne W - Jul 2019
Algehele gradering
Dit is regtig baie netjies en veilig.
Kgomotso B - Jan 2019
Algehele gradering
Not conducive for long stays.
De Dane Guestrooms se terugvoer
Thank you for your review. Hope you still had a nice stay. The description on our listing does advise guests that the flat is on the same property as the owners. The images all show the correct layout and facilities offered.
Linda V - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Redvers S - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het lekker oorgeslaap.
De Dane Guestrooms se terugvoer
Baie dankie. Dit was vir my ook 'n groot plesier om jul as gaste te kon hê.
Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Wimpie V - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, welkom en gasvry.
Rene C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie skoon netjies en rustig!
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Fanie W - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Sean K - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasmagories!
De Dane Guestrooms se terugvoer
Hallo julle!
Dankie vir jul goeie review, dit maak my hart sommer warm. Groete
Hetta P - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld vir 'n kort oornag-tyd.
Elna R - Okt 2015
Algehele gradering
Ontvangs is vriendelik.
De Dane Guestrooms se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie Elna.
Mooi bly.
Analie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bornman-singel 9, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom