Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Herberg Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir De Herberg Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Zelda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Enkelreisiger

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Kamers gerieflik en skoon.

Eienaar baie vriendelik en gasvry. Gastehuis baie mooi skoon en netjies. Kamer het alles gehad wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Enkelreisiger

Fantasties. Sal weer daar oorslaap.

Baie skoon. Vriendelik ontvang. Straatverkeer is bietjie raserig, maar daar is niks wat hulle daaraan kan doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mure in die kamer dop af. Ceiling seker 50 jaar gelede geverf. Vensterrame baie vuil, kantgordyn wit maar bruin van vuilis. Die gaste lawaai van vroegaand tot laat.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurice V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maurice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Toon belangstelling in mens se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley Motlhatleho K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley Motlhatleho K
Besigheidsreis

The couple were very friendly.

We arrived on Wednesday afternoon around 16:30. On Friday morning she insisted that we vacate the rooms as she was preparing for 10 people. All we wanted was to come and take our stuff around 16:00 and freshen up as our full two days will fairly have been Wednesday afternoon to Friday afternoon. We put our stuff in one room and we decided to come and take the stuff at about the same time as it was obvious that our understanding of when our two full days end was not the same. But other than that everything was okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek

Ons het skoolreünie bygewoon en net oornagplek gesoek. Dit was perfek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doris H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris H
Enkelreisiger

Lekker privaat. Al is dit op die hoofpad is dit baie stil in die kamer.

Ek was 'n enkel-vrou gewees en is baie skrikkerig om by plekke oor te slaap omdat jy nie die ander gaste ken nie. Ek was die enigste gas gewees en het ook my eie blyplekkie gehad. Was baie gemaklik daar gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan E
Enkelreisiger

Polite, helpful and excellent care of the room daily.

It’s an amazing place to stay, comfortable, clean and with good facilities available. Safe and reliable. Polite and wonderful encounters with all the people here.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gaaf, behulpsaam en uitstekende daaglikse kamerdiens.

Dis 'n amazing plek om by te bly, gerieflik, skoon en goeie geriewe. Veilig en betroubaar. Gaaf en wonderlike ervaring met almal daar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt relaxed during our stay.

Room was cozy and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ontspanne gevoel tydens ons verblyf.

Die kamer was gesellig en gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met vriende

Vriendelik en skoon.

Gasvry en vriendelik. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie M
Besigheidsreis

Voldoende

Geleë langs 'n hoofroete, nie die ideale vir 'n ligte slaper, andersins heel geskik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Enkelreisiger

Vir die bedrag is dit die moeite werd.

Dierbare mense, doen moeite om vir jou gerieflik te maak. Het 'n bietjie opknap nodig. Verder was dit nie sleg vir een nag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene T
Besigheidsreis

Pragtige, rustige plekkie.

Ek is baie vriendelik ontvang, en het baie lekker gebly, kan hulle aanbeveel vir enige sakemense of vakansiegangers. Dankie dat julle my so tuis laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld maar in 'n besige straat!

De Herberg is baie netjies en skoon, maar is ongelukkig in 'n besige hoofstraat. Mens hoor baie padgeraas in die aand, maar as jy diep slaap is dit nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilly V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly V
Gesin met tieners

Recommended.

We only spent one night at De Herberg, but would have loved to stay longer, and will recommend anybody visiting Bethal to do the same.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en die eienaars is baie gasvry!

Die eienares het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met ons baba! Ons het baie lekker gebly en welkom gevoel! Baie gasvryheid ontvang! Verblyf was ook netjies, skoon en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Besigheidsreis

Die verblyf was uitstekend, baie netjies en vriendelik.

Baie dankie dat ons kon gebruik maak van julle verblyf, ek sal vir seker weer gebruik maak van julle in die toekoms. Baie goeie diens en goedhartigheid, dis baie skoon en netjies. Dis ook baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon & netjies.

Sentraal geleë, het dus voldoen aan ons behoeftes. Het lekker skoon en warm geslaap. Selfs 'n glasie sjerrie na 'n lang aand was 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelia K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia K

Absoluut wonderlik!

Die gasvryheid was wonderlik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons groot groep te akkommodeer. Die verblyf was uitstekend. Ek beveel De Herberg Gastehuis aan vir ieder en elk wat 'n lekker slaapplek soek in Bethal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Besigheidsreis

Netjies en baie aangenaam - dit voel soos 'n huis weg van die huis af! Wat 'n aangename ervaring!

Ek kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moses Kotane-straat 22, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0Y2ExNDdhLThkZjUtNGU4OS1iOTIzLTA0ZWRkODlkZWI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 22 Moses Kotane Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.458307982343 29.468539953232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem