De Hoek Huisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janneke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Elsabe D - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, skoon en netjies.
Hester S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dawid E - Apr 2024
Algehele gradering
Ontvangs is stiptelik en baie vriendelik. Verblyf was perfek!
Henk V - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende veilige blyplek.
Lees meerDe Hoek Huisie se terugvoer
Baie dankie Henk. Dit was heerlik om julle by ons te hê en julle is enige tyd welkom by De Hoek Huisie.
Cherie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier in warm Bethlehem.
De Hoek Huisie se terugvoer
Dankie Cherie. Hoop om julle weer by ons in Bethlehem te ontvang.
Tommie V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Moeite gedoen met loadshedding.
De Hoek Huisie se terugvoer
Baie dankie Tommie, ons sien daarna uit om jou binnekort weer by De Hoek Huisie te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat