LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Hoekhuys | LekkeSlaap
+10

De Hoekhuys

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 24, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

De Hoekhuys is 'n selfsorghuis vir 10 gaste in Caledon en is meer as 98 jaar terug gebou. Dit word deur 'n familie besit.

Dié huis is ideaal vir families of vriende en het sy oorspronklike houtvloere en hoë plafonne. Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers elkeen 'n dubbelbed en 'n kinderbed, en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in een van die dubbelbed-slaapkamers. Die badkamers het baddens, storte en toilette.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel. Gaste is welkom om hul eie Wi-Fi-versender saam te bring.

Gaste kan op die voorstoep ontspan en daar is braaigeriewe op die agterstoep. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie langs die huis. Rook is verbode in die huis, en ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie.

Caledon bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Caledon-museum, warmwaterbronne, die Venster Kloof-natuurtuin wat 'n oorvloed inheemse veldblomme het en die Caledon-veldblomroete. Gaste kan gaan stap om die fynbos, voëllewe en inheemse bome te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by De Hoekhuys sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir De Hoekhuys
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kollege-weg 24, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoekhuys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 24, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f03c4d1fea327110d4c7d6d6a5ecaf66c2b5a5ea39f4778bc300e955f40411150d9f0b13675183832ef0d9562dce898ec47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 24 Kollege Way Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.233626561423 19.424831092204
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!