8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 9 Buitekant Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Kale Kat is in die hartjie van die dorp Greyton en naby die natuurreservaat geleë en slegs 400 m vanaf die hoofpad met 'n verskeidenheid restaurante, kunsgalerye, stap- en fietsryroetes.
De Kale Kat het slaapplek vir 8 gaste en verblyf word in 4 slaapkamers gebied, elk met sy eie unieke ontwerp. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed, 1 met 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elkeen het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers beskik ook oor donsduvets, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefareas is toegerus met gemaklike banke, 'n biblioteek en 'n kaggel. Die huis beskik ook oor 'n braai-area en patio.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Buitekant Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kale Kat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Buitekant Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang