De Kelders Private House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Kelders Private House is op 'n groot privaat plot 200 m vanaf die kranspaadjie van De kelders. Die villa het unieke argitektuur en is 'n lafenis vir die gesoute reisiger wat gewoond is aan privaatheid, styl en diskrete diens.

Daar is 3 luukse kamers met kaggels en en suite-badkamers. Die groot sitkamer het 2 sitareas en tydskrifte, boeke, DVD's en CD's om gaste te vermaak.

Geriewe sluit 'n groot privaat tuin, 'n verhitte swembad en groot oop-stoep met see-uitsigte in. Gaste kan ook 'n viergang-maaltyd geniet wat voorberei is deur kookboekskrywer, Niël Stemmet.

Die see is minder as 200 m ver met doendinge, soos swem in beskutte baaie, die De Kelders-grotte, die Klipgat-roete, Walkerbaai Natuurreservaat en Die Plaat waar jy kan voetslaan, swem en sonbaai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Kelders Private House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 670 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za