Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleijne Kaap

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie mooi plek! Baie goeie diens en veral goeie kommunikasie met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende plek; stil area, naby NWU; pragtige, praktiese plek! Besonderse plek; slim, praktiese, ruim uitleg! Ons het ons verwonder aan die knap staalwerk en unieke dekorplanne! Vars idees! Sal dalk 'n groter yskas in die eenheid verkies (bietjie meer vriesplek), want ons gaan vir seker weer daarheen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies bed is 5* en omgewing is perfek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynnis M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable stay in beautiful surroundings, supported by a friendly host. A comfortable stay in beautiful surroundings. The host is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Gerieflik, modern, netjies en vriendelik! Ja, sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtig, skoon en smaakvol. Ons het net een aand oorgeslaap. Alle instruksies was baie duidelik ontvang voor ons aankoms, wat toegang na ons eenheid seepglad laat verloop het. Die eenheid is pragtig, skoon en baie smaakvol. Ek sal de Kleijne Kaap beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trent S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Quiet. Homely. Cape holiday vibes inland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige omgewing, heerlike verblyf. Die verblyf was heerlik gewees. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Petrus D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Beste in Potchefstroom. Baie goeie waarde vir geld en netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5cdcb0ac79fc9782e6d172091d359c9d6d2e955129726f6f35fa0c053449a116d50c74c4624044e36494abba0a27095e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 4 Rossini Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702070214811 27.112433712058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang