De Kleine Hoop Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Kleine Hoop Gastehuis is in die pragtige en baie bekende Jonkershoekvallei geleë. Hierdie selfsorg-gastehuis bied ongelooflike uitsigte en die mees asemrowende sonsondergang met Tafelberg in die agtergrond.

Die gastehuis bied slaapplek vir 3 gaste. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei en breekware. Vir jou gerief is daar ook koffie, tee, suiker en melk wat voorsien word met aankoms. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n klein TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook braaigeriewe en 'n kaggel om jou warm te hou. Die eerste sak hout word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by De Kleine Hoop Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Kleine Hoop Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za