Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Koning's Haven

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 230, Bosveld-straat, Bosveldpark, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Koning's Haven is 'n selfsorgkothuis in Roodeplaat, Gauteng en is op die eienaar se perseel geleë. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende Bosveld en is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesinswegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Hierdie eenheid het 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek.

Die oopplan-kombuis is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, 'n broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gatis WiFi.

Daar is 'n ingeboude braai en buite-eetarea met 'n uitsig oor die pragtige Bosveld. Gaste kan die swembad geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar

Slaapplek

’n Bespreking by De Koning's Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Erfdeel 230, Bosveld-straat, Bosveldpark, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 230, Bosveld-straat, Bosveldpark, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c8765f1c37a98b206579e2a0f7e0c532c5812fd2c0ddc9f53b0a1516487c51edca2c29a7708ad9c6c3ad063be9d46206e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) Plot 230, Bosveld Street Bosveld Park 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.594884 28.385976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem