Paternoster Akkommodasie by De Linden Boutique Guest House | LekkeSlaap
+105

De Linden Boutique Guest House

17 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselbankstraat 93, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Linden Boutique Guest House bied B&B-verblyf en is in Paternoster geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede aan die Weskus.

Verblyf by De Linden Boutique Guest House word gebied in 7 smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Elke kamer se geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukse geriewe in.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamer bedien en die gastehuis het 3 gemeenskaplike sitareas om in te ontspan waarvan 2 kaggels het. Die derde sitarea lei na 'n balkon waar gaste die lieflike sonsondergang kan bewonder.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir voertuie en die gastehuis is net 'n entjie se ry van die strand, winkels, restaurante en verskeie binne- en buitemuurse-doendinge af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir De Linden Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Mosselbankstraat 93, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Linden Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselbankstraat 93, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2OTYwMjQ2LTJjN2ItNGIyZC05NmQyLWI5OWM0YmZiYWQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 93 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -32.808077149978 17.895337505032
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za