LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Loft | LekkeSlaap
+10

De Loft

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Cul De Sac 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

De Loft is 'n oopplan-soldereenheid wat deel is van die eienaar se huis, maar tog privaatheid en 'n aparte ingang bied.

Dié eenheid bied gerieflike oornagverblyf en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 2 sonstoele by die deur waar gaste heerlik kan sit en 'n boek lees in die son. 'n Ketel, mikrogolf en yskas word in die kamer verskaf.

Gratis WiFi word voorsien en ontbyt word teen 'n ekstra fooi bedien.

Jacobsbaai is bekend vir sy visvanggeleenthede en oorvloed kreef. Aktiwiteite sluit visvang, kajakvaar en voëlkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by De Loft sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir De Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 3de Cul De Sac 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Cul De Sac 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e07dcb169abf89dbb8b5aaea6dfbb3c7b891d552a55805cc2f4012d8ef71f67bd35ba54e1fb68d96c79e4c5439e485d754c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 7 3rd Cul De Sac Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.968337117487 17.891613430164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!