De Meermin
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Salmack-pad, De Meermin 14, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Meermin is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dit is stapafstand vanaf Lookout-strand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel bied verblyf aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 stapelbeddens vir kinders in die vierde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n etenstafel geskik vir 8 gaste en gratis WiFi.
Die sitarea lei na die stoep met sitplek, 'n gasbraai en 'n asemrowende uitsig oor die strand en strandmeer. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad binne die kompleks en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3/5
Lise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Salmack-pad, De Meermin 14, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Salmack-pad, De Meermin 14, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap