10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Christina De Witt Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Meule Farmstay is naby die eindpunt van Prins Albert se dorpsgebied, langs 'n natuurreservaat. Dis is 'n 17 hektaar-eiendom en bied sonderlinge plaasverblyf wat 'n nasionale monument, Suid-Afrika se oudste meule, op die perseel insluit.
Die huis beskik oor 5 ruim slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike rusbanke in die ruim leefarea en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.
Die area buite die huis sluit 'n stoep met 'n eetarea en 'n groot, ingeboude braai met 'n uitsig oor die sonverhitte swembad in. Gaste kan die uitsig oor die veld van die tuin af geniet en die tuin het 'n boord en 'n groentetuin. Daar is 'n dam waarin gaste kan swem en hengel, maar ook wandelroetes vir gaste wat graag sal wil voëlkyk. Hou ook 'n oog oop vir die vriendelike skilpaaie, ontwykende ystervarkie, bosbokke en dassies op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Christina De Witt Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink De Meule Farmstay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Christina De Witt Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang